• Storielyn
  • Fynbos
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Woud
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Savanna
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Grasland
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Bronne
Picture
Die Savanna biom het 4 hooftipe wildbedryf streke wat op die wyse van hulle plantegroei verskil. 1). Dit bestaan meestal uit Acacia spesies wat gevind word op klei grond. Word geken by die naam van die soet bosveld. 2). Word gedomineer deur Combretum spesies en kom gewoonlik voor op sand-leem grond. Word geken as Gemengde bosveld. 3). Is die suur bosveld wat gedomineer word deur breëblaar spesies. 4). Die mopanieveld wat gedomineer word deur die mopanieboom (Colophospermum mopane). Baie van die groot soogdiere kom voor in die areas. Die savanna is bekend deur jagters, want al die groot jag bokke kan in die habitat gevind word bv. Eland, Gemsbok, Kudu, Springbok ens. Die savanna kry tussen 200-800 mm reën per jaar.


Powered by Create your own unique website with customizable templates.