• Storielyn
  • Fynbos
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Woud
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Savanna
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Grasland
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Bronne
Picture

Olyf Huis Slang (Lamprophis inornatus)

Die Olyf Huis Slang het nie slagtande (“fangs”) nie. Hulle is wurgslange, omdat hulle nie giftig is om hulle prooi te vang nie. Hulle raak gewoonlik tussen 70-90 cm lank. Hulle is aktief gedurende die nag wanneer dit meer mistig en reënerige toestande is. Hulle eet knaagdiere, akkedisse en selfs ander slange. Die Olyf Huis Slang lê tussen so 5 en 15 eiers in hulle kloue, waar die klein slange oor so drie maande sal uitbroei. Amateurs verwar Olyf Huis Slange vir Swart Mambas, omdat al twee donker van kleur is.   

Kaapse Berg Akkedis (Tropidosaura gularis)

Die Kaapse Berg Akkedis is amper silindries in vorm. Hulle lyf lengte is omtrent 52-66 mm lank, die stert is langer as die lyf en is silindries. Bo op die rug is die skubbe se kleure baie dof. Die dowwe strepe kan spikkelrig van die kop na die stert loop. Die Kaapse Berg Akkedis het ook rooi, groen, bou en oranje in die strepe. Hulle lê 2-8 eiers in die sommer, maar min is bekend oor die Kaapse Berg Akkedis. Hulle grawe gate onder klippe waar hulle in die aande in kan skuil.

Picture
Picture

Papegaaibek Padloper (Homopus areolatus)

ʼn Papegaaibek Padloper is ʼn klein skilpad wat net 6 cm tot 16.5 cm groei. Die spesie het vyf pare kus skilde, waar ander skilpaaie net vier het. Hulle hou van klipagtige gebiede waar hulle in die rots splete kan skuil van warm en koue dae. Hulle hiberneer in die winter, maar in warm winter kan hulle aktief bly. Dele van die mannetjie Papegaaibek Padloper se kop raak donker oranje amper rooi tydens die broei seisoen. Hulle lê kloue van 1 tot 4 eiers waar dit tot 3 90 dae kan neem om uit te broei. As die eiers te laat gelê is kan dit tot 300 dae neem voor hulle kan uit broei.  

Powered by Create your own unique website with customizable templates.