Die lyf
lengte is 1.7 mm. Hulle is slank en grys met verlengde bene en antenna. Beide
van die sekse het vlerke en kan vlieg. Hulle maak as of hulle gras is en so kamoefleer
hulle baie goed. Hulle oorleef die beste in oop grasvelde.
Mierleeu (Cueta)
Hulle lyf
is klein en hulle vlerkspan is net 5.8 cm. Hulle vlerke het ʼn pink of romerige
kleur met bruin kolletjies wat lyk soos peper. Dit is die mees primitiefste mierleeu.
Die larwe beweeg agteruit en maak klein gaatjies in die grond. Hulle konstrukteur
die gate om in te skuil en doen dit gewoonlik in gebiede met reënskade. Hulle is
meer algemeen in droër areas.
Grasnabootse
sprinkaan (Cannula gracilis)
Hulle het ʼn
groot lyf wat 6 cm lank kan word. Hulle is geelbruin van kleur en is lank en
dun. Hulle het ʼn verlengde kop met plat antennas. Hulle vlerke is plein bruin.
Die voorkoms laat hulle lyk soos gras en daarom klou hulle aan grasstamme om
dit te naboots. Hulle oorleef die beste in oop grasland habitat.