
Graslande bedek die grootste dele van die
sentrale hoëveld van Suid-Afrika. Graslande bestaanmeestal uit gras komponente
en bome is amper hele mal afwesig. Die grassland biom kry meer as 625 mm reën
per jaar en het ʼn hoë diversiteit van plante. Dit het die tweede hoogste diversiteit
van plant spesies na die Fynbos. Daar is graslande wat in die sentrale hoëveld
voorkom, Berg graslande en die Suidoostelike graslande. Die graslande besit ook
baie van die groot herbivore, maar die meeste wat daar voorgekom het is uit
geskiet deur jagters. Die gras bly dominant, omdat ander spesies nie so teen
vries, vuur en herbivore beskermd is nie. Gras het die vermoë om baie vinnig te
groei en dus bly dominant in grasvelde.