• Storielyn
  • Fynbos
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Woud
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Savanna
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Grasland
    • Soogdiere
    • Reptiele
    • Bome en Struike
    • Voëls
    • Invertebrata
    • Kruie (nie houtagtige plante)
  • Bronne
Picture

Witonderbos (Trichocladus ellipticus)

Die Witonderbos blom in tussen lente en somer. Dit is ʼn immergroen struik of klein boom wat ʼn vrug dra wat 6 mm in diameter is. Die blare is donker glansgroen aan die bokant en roerig met roesbruin hare aan die onder kant. Die blomme is okselstandig en is ʼn romerige groen kleur. Die hout van die boom is baie hard en maak baie goeie hout vir vuur.

Springsaadboom (Shirakiopsis elliptica)

Die Springsaadboom blom in tussen lente en somer. Dit is ʼn middelmatige tot groot boom. Die boom bevat latex wat melkerig is. Die blare is donker groen aan die bokant en ʼn bietjie valer groen aan die onder kant. Die blare is ellipties langwerpig. Die vrug is rooibruin van kleur en is klein met 1 tot 2 lobbe. Skoenlappers gebruik die boom as voedsel vir hulle larwes. Verskeie dele van die boom word vir mediese doel eindes gebruik.

Picture
Picture

Koperstamkanniedood (Commiphora harveyi)

Die Koperstamkanniedood is ʼn bladwisselende boom. Dit is klein tot middelmatig in grote. Die boom kom voor in die bosveld valleie en in kuswoud. Die bas van die boom is groen, maar groot brons en rooibruin stukke peul af. Die blomme is ʼn bloeiwyse en blom tussen lente en somer. Die blare is gewoonlik in pare van 2 tot 3 en word helder geel voor hulle afval. Die vrugte word geëet deur ape en voëls. Die hout is wit en houtspane word uit die hout gekerf.

Powered by Create your own unique website with customizable templates.